,

Sielkundige Oorlewing Tydens Anargie – Werner Swanepoel (B.Psych)

R150.00

Availability: 49 in stock

Hierdie hardeband boek handel oor sielkundige oorlewing tydens anargie met betrekking tot die skepping van ‘n nuwe vorm van normaliteit in jou daaglikse lewe. Mense in Suid-Afrika sowel as die res van die wêreld bevind hulself in die posisie waar nasionale en internasionale anargie ‘n werklike toekomstige realiteit kan word. Hierdie boek handel nie net oor anargie as gevolg van politieke onrus, onstabiliteit en geopolitieke bedreigings nie, maar ook oor anargie op ‘n persoonlike vlak waar jou lewe verander as gevolg van dinge wat buite jou beheer is.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sielkundige Oorlewing Tydens Anargie – Werner Swanepoel (B.Psych)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
en_USEnglish